Vrediger

Vrediger Dit eindig nie by sigbare bloedige geweld nie Inteendeel Die diep verborge boosheid wat die mens in hom omdra slaan hom soos die spreekwoordelike voorhamer teen die kop toe die feite oral begin uitk

  • Title: Vrediger
  • Author: Dibi Breytenbach
  • ISBN: 9780799379433
  • Page: 141
  • Format: Paperback
  • Dit eindig nie by sigbare, bloedige geweld nie Inteendeel Die diep verborge boosheid wat die mens in hom omdra, slaan hom soos die spreekwoordelike voorhamer teen die kop toe die feite oral begin uitkruip en die ware skuldiges nie meer omgee dat Maarschalk dit weet nie dit is nooit goeie nuus vir iemand wat gevange gehou word nie En noudat sy tyd gekom het, wat van NyDit eindig nie by sigbare, bloedige geweld nie Inteendeel Die diep verborge boosheid wat die mens in hom omdra, slaan hom soos die spreekwoordelike voorhamer teen die kop toe die feite oral begin uitkruip en die ware skuldiges nie meer omgee dat Maarschalk dit weet nie dit is nooit goeie nuus vir iemand wat gevange gehou word nie En noudat sy tyd gekom het, wat van Nyx, sy wat toe so onbeplan meer as die kollegiale pad saam met hom geloop het tot hier En die plaaseienaar se vrou, sy vir wie hy soveel agting gehad het Meer, wat van die jong dokter wat so onverwags die enigste erfgenaam geword het Dit weet Maarschalk wel Met n bose mens is dit byna soos met n krokodil mens sien hom raak, maar te laat.

    • ß Vrediger || ☆ PDF Read by ↠ Dibi Breytenbach
      141 Dibi Breytenbach
    • thumbnail Title: ß Vrediger || ☆ PDF Read by ↠ Dibi Breytenbach
      Posted by:Dibi Breytenbach
      Published :2019-08-17T18:45:59+00:00

    About “Dibi Breytenbach

    • Dibi Breytenbach

      Dibi Breytenbach Is a well-known author, some of his books are a fascination for readers like in the Vrediger book, this is one of the most wanted Dibi Breytenbach author readers around the world.

    332 thoughts on “Vrediger

    • Willem Maarschalk, 'n prokureur, word ontbied na die plaas waar een van sy grootste kliënte vermoor is tydens 'n vermoedelike plaasaanval en daar is heelwat verdagtes.Vrediger, die tweede boek uit Dibi se pen, deins nie terug om die swaarder kwesses van lewe in Suid-Afrika aan te pak nie en net soos Saliger word die storie nie oordonder daar deur nie. Daar word fyn gekyk na boosheid en hoe duister 'n ander se boek werklik is om te lees en dat dinge nie altyd is soos wat dit voorkom nie.Vrediger [...]


    • Wow die was ń goeie boek om te lees. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. goeie leestof wat lekker lees met geen onmoonlike gebeure nie.




    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *